
rand van woorde by die ondergrondse hekke moeë geure que le vent porte wyse wedergeboorte kinderklanke liefling teenwoordigheid kersies in die lente dat die tand knars wanten in sakke van ons toekoms onder die skadu van die platane op die katedraalplein die byt van die koue atteignant le tréfonds de l'âme grasieus tussen die grasse asem op jou hand in die sonsondergang soos in die verbygaan. 345